Tuesday, November 13, 2007

Droom 11

Ek en my vriende was in 'n kar en ons het op na die punt van die heuwel gery, ons het gelag en was vrolik. Toe ons die toppunt van die heuwel bereik het ons af die punt begin gly met die kar. Ons was vreesvol opad af maar ek kon die kar is reverse it en kon toe reverse op die toppunt waar ek kon omdraai.

Toe ek weer en my vriende op plat aarde was het daar 'n swarte langs ons gestop. Sy kar het gelyk soos die wat uit die 50's-60's uitkom. Hy het uitgeklim en hy was selfs soos uit daardie tydperk aangetrek met 'n grys pak en 'n hoed. Hy het my toe begin aantrek in 'n selfde pak behalwe myne was bruin. Die kaffer was ook vreeslik nederig teenoor my.

Droom 10

EK en 'n vroulike meetgesel loop verby Paul Kruger se standbeeld, die wereld om ons was donker en uit die donkerte stap daar seuns en dogters om die standbeeld. Hulle klere was donker en hul gesigte was moedeloos en hartseer.
Elke keer as een verby my gestap het, het daardie persoon my in die gesig gekyk.

Friday, November 9, 2007

Droom 9

‘n Paar aande terug het ek die droom gehad; In die lug was daar ‘n oval figuur (gelyk soos die outydse foto form) wat net ‘n pers “sash” binne in gehad het. Die “sash” was so geplaas asof dit op iemand se ligaam was maar daar was niemand nie. My droom het toe aangegaan maar elke keer wat ek opgekyk het was dit daar. Uiteindelik toe ek op gekyk het was daar toe ‘n man wat die “sash’ aangehad het, hy was aangetrek soos iemand uit die 19de eeu. Hy het vreeslik verskrik gelyk. Hy het het sy sward gelug en iets gese (weet nie wat) en toe probeer ‘n vlag hys wat vir ‘n split sekonde soos die vierkleur gelyk het maar was toe deur iemand in sy hart geskiet en toe terug geval.

Droom 8

Ek en my maats was in ‘n verlee ou dorpie tussen wat soos mynhope gelyk het geloop. Daar het ‘n man verby ons gestap en hy het ‘n vuil en geskeurde hemp aan gehad wat die vierkleur op het. Hy was self vuil en het soos ‘n tipiese “hippy” gelyk. Terwyl hy verby ons gestap het, het ‘n trotse glimlag op sy gesig gehad.

Droom 7

Weereens was ek in ou verlee Johannesburg, ek was op ‘n outydse swart stoomtrein spoorlyn brug wat gestrek het na die middestad, ek het aangeloop en hoog op die spoorlyn was daar ‘n staanplek waarheen ek heen beweeg het. Daar was 3 kaffers wat ook daar gestaan het. Hulle het na die geboue gekyk en ek langs hulle gestaan en ek kon sien dat die middestad van Johannesburg aan die brand was. Ek het agter toe begin loop en my balans verloor en deur die spoorlyn geval gelukkig kon ek onder aanklou. In die hoekie toe ek opkyk was daar R200. Ek het dit nie gevat nie maar myself prpeer op help ‘ swart hand het my op ge trek. Toe ek weer op was, was dit die drie kaffers. Die middelste een het my op ge trek, hy was kleiner as die ander twee wat langs hom gestaan
het, die twee groot kaffers het my met haat aangekyk maar die middelste een het my met simpatie gestaar.

Droom 6

Ek was in afgelee Johannesburg op ‘n gebou, daar was ‘n huiskraan wat mense in die lug gehou het in ‘n hok, teenoor my so 100meter weg was daar ook ‘n gebou met iemand wat ek voor gevoelens gehad het, sy was afgestamp deur ‘n swarte sodra sy begin val het, het die huiskraan die hok laat val. Ek het toe van die gebou gesprin en ek kon vlieg. Ek het geen ander keuse gehad nie maar om eerder die mense in die swart hok te vang en aarde toe te bring ten koste van daardie ander onbekende persoon. Ek weet nie hoekom nie maar ek het vir een of ander rede sterk gevoelens vir haar gehad.

Droom 5

Ek en my ma en susters was op perde (myne was swart) saam in ‘n groot gras groen wei veld, ons was toe gejaag deur mense (ek weet nie of hulle wit of swart was nie want ek het nie om gekyk nie. Ek was binne ‘n “paddock” vas gevang maar toe ek gesukkel het om weg te kom het ek op ‘n bult gesien hoe my gesin en ander mense op perde, ek weet nie waarvan hulle gekom het nie maar hulle het gewere op hul skouers gehad weg gekom het. Ek het uiteindelik oor die draad gespring en kon toe weg kom.

Droom 4

‘n Ander droom wat ek gehad het het ek saam met ‘n groep mense geloop, ons almal het ‘n bos blomme in ons hande gehad maar hulle almal het afgekyk en soos “zombies” geloop. Ons almal het na ‘n “monolith” geloop, die mense voor my het hulle blomme voor dit neer gesit. Ek weet nie wat my gedryf het nie maar ek het verby geloop en by ‘n ander “monolith” gaan staan en toe die blomme voor daardie een neer gesit. Die “monolith” het ‘n gesig ontwikkel en met my gepraat, ek kon hom nie hoor nie maar hy hey ‘n glimlag op gehad asof hy my dank.

Droom 3

In ‘n snaakse droom wat ek gehad het was toe ek myself by my laerskool bevind het en daar was ‘n groot groep mense wat daar by een gekom het. Ek en ‘n ander persoon wat in ‘n bruin pak was het op ‘n verhoog gestaan. Hy het die groep mense stil gemaak aangespreek. Ek kon hom nie hoor nie.

Droom 2

Ek en my pa het onself in a taxi-rank bevind en hulle het ons begin aanval. Na ‘n ruk het hulle tussen hulself begin baklei en ek en my vader kon weg glip.

Droom 1

1) Ek het op ‘n strand geloop met my gesin en die see was pik swart en onstuimig. Die golwe het aloe hoer geraak en ons moes weg daarvan af weg hardloop. My gesin behalwe ek het in ‘n gebou ingehardloop, die golwe het die gebou vernietig en my familie het omgekom. (later het ek twee verdere drome gehad met die selfde scenario.)