Tuesday, November 13, 2007

Droom 10

EK en 'n vroulike meetgesel loop verby Paul Kruger se standbeeld, die wereld om ons was donker en uit die donkerte stap daar seuns en dogters om die standbeeld. Hulle klere was donker en hul gesigte was moedeloos en hartseer.
Elke keer as een verby my gestap het, het daardie persoon my in die gesig gekyk.

No comments: