Friday, November 9, 2007

Droom 9

‘n Paar aande terug het ek die droom gehad; In die lug was daar ‘n oval figuur (gelyk soos die outydse foto form) wat net ‘n pers “sash” binne in gehad het. Die “sash” was so geplaas asof dit op iemand se ligaam was maar daar was niemand nie. My droom het toe aangegaan maar elke keer wat ek opgekyk het was dit daar. Uiteindelik toe ek op gekyk het was daar toe ‘n man wat die “sash’ aangehad het, hy was aangetrek soos iemand uit die 19de eeu. Hy het vreeslik verskrik gelyk. Hy het het sy sward gelug en iets gese (weet nie wat) en toe probeer ‘n vlag hys wat vir ‘n split sekonde soos die vierkleur gelyk het maar was toe deur iemand in sy hart geskiet en toe terug geval.

2 comments:

Martinus said...

Ek glo ons het nogge Siener hier. Hou so aan!

Anonymous said...

Hallo mede boere,

Dit is verblydend dat ons jonger mense het wat hulle regmaak vir oorlog,want dit is oppad.

Ek wil graag voorstel dat julle siener van rensburg se boek in die hande kry en lees daar waarheen ons beweeg.

Groette van Penkop