Friday, November 9, 2007

Droom 5

Ek en my ma en susters was op perde (myne was swart) saam in ‘n groot gras groen wei veld, ons was toe gejaag deur mense (ek weet nie of hulle wit of swart was nie want ek het nie om gekyk nie. Ek was binne ‘n “paddock” vas gevang maar toe ek gesukkel het om weg te kom het ek op ‘n bult gesien hoe my gesin en ander mense op perde, ek weet nie waarvan hulle gekom het nie maar hulle het gewere op hul skouers gehad weg gekom het. Ek het uiteindelik oor die draad gespring en kon toe weg kom.

No comments: