Tuesday, November 13, 2007

Droom 11

Ek en my vriende was in 'n kar en ons het op na die punt van die heuwel gery, ons het gelag en was vrolik. Toe ons die toppunt van die heuwel bereik het ons af die punt begin gly met die kar. Ons was vreesvol opad af maar ek kon die kar is reverse it en kon toe reverse op die toppunt waar ek kon omdraai.

Toe ek weer en my vriende op plat aarde was het daar 'n swarte langs ons gestop. Sy kar het gelyk soos die wat uit die 50's-60's uitkom. Hy het uitgeklim en hy was selfs soos uit daardie tydperk aangetrek met 'n grys pak en 'n hoed. Hy het my toe begin aantrek in 'n selfde pak behalwe myne was bruin. Die kaffer was ook vreeslik nederig teenoor my.

3 comments:

Martinus said...

Jy't, vir seker, Siener Van Renburg se 'sienings' gelees. Dalk is jy die man in die bruin pak oor wie hy gepraat het. Dink jy so?

Dromer said...

Martinus, Ek het nooit eintlik Siener v Rensburg se visioene gelees nie maar ek is bekend met die man in die bruin pak. Ek weet nie so mooi of ek die man is nie want in my vorige droom (voor ek die een gehad het) het ek langs hom gestaan, eks seker daarvan. Elkgeval ek wil nie die man in die bruin pak wees nie, eks sal nooit reg wees vir so 'n amp nie.

Anonymous said...

Droomer,

Hier's 'n paar dinge om te onthou.

* Se dankie vir die Vader vir jou drome
* Dat jy drome kry beteken nie dat daar niks fout is met jou lewe of dat alles fout is nie.
* Drome is 'n waarskuwing/boodksap om jou op die regte pad te hou of om as ondersteuning te dien.
* Met my bietjie ervaring kan ek se jou drome is oor jouself en jou omstandighede(geestelike konteks).
* In my drome beteken kaffers gewoonlik slegte dinge of satan.
* 'n Motor is jou lewe/jou omstandighede.
* 'n Bruin pak dui daarop dat jy/iemand vir die saak van die Boerevolk staan.
* NB! Passop ALTYD vir hoogmoed. Jy's nie uitsonderlik of mal nie. Se dankie vir die openbarings.

Soos jy jouself in die Vader verdiep glo ek Hy sal jou vertrou met visioene/gesigte en dan soos Hy wil selfs direk met jou praat.

Weereens PASSOP! Moenie loop waar Hy jou nie neem nie! Wag vir die Wink van ons Herder. Skape wat wyding soek buite die beskerming van die Herder kan deur wilde diere verslind word.


Vind vreugde in hierdie pad,

Groetnis,
A