Friday, November 9, 2007

Droom 1

1) Ek het op ‘n strand geloop met my gesin en die see was pik swart en onstuimig. Die golwe het aloe hoer geraak en ons moes weg daarvan af weg hardloop. My gesin behalwe ek het in ‘n gebou ingehardloop, die golwe het die gebou vernietig en my familie het omgekom. (later het ek twee verdere drome gehad met die selfde scenario.)

2 comments:

Anonymous said...

In vision and prophesy the sea is always representative of people and nations

Anonymous said...

hi domer. ek dink God laat jou hierdie drome droom en dus is jy in 'n bevooregde posisie. Jy moet aanhou dit met ander deel, want drome het betekenis (kyk maar in die Bybel). Jy mag dalk dit nie self verstaan nie, maar daar is 'n rede. ek en my familie gaan australie toe immigreer, gaan nie hier wag en elke dag wonder nie. Voorspoed met als....