Friday, November 9, 2007

Droom 7

Weereens was ek in ou verlee Johannesburg, ek was op ‘n outydse swart stoomtrein spoorlyn brug wat gestrek het na die middestad, ek het aangeloop en hoog op die spoorlyn was daar ‘n staanplek waarheen ek heen beweeg het. Daar was 3 kaffers wat ook daar gestaan het. Hulle het na die geboue gekyk en ek langs hulle gestaan en ek kon sien dat die middestad van Johannesburg aan die brand was. Ek het agter toe begin loop en my balans verloor en deur die spoorlyn geval gelukkig kon ek onder aanklou. In die hoekie toe ek opkyk was daar R200. Ek het dit nie gevat nie maar myself prpeer op help ‘ swart hand het my op ge trek. Toe ek weer op was, was dit die drie kaffers. Die middelste een het my op ge trek, hy was kleiner as die ander twee wat langs hom gestaan
het, die twee groot kaffers het my met haat aangekyk maar die middelste een het my met simpatie gestaar.

No comments: