Friday, November 9, 2007

Droom 6

Ek was in afgelee Johannesburg op ‘n gebou, daar was ‘n huiskraan wat mense in die lug gehou het in ‘n hok, teenoor my so 100meter weg was daar ook ‘n gebou met iemand wat ek voor gevoelens gehad het, sy was afgestamp deur ‘n swarte sodra sy begin val het, het die huiskraan die hok laat val. Ek het toe van die gebou gesprin en ek kon vlieg. Ek het geen ander keuse gehad nie maar om eerder die mense in die swart hok te vang en aarde toe te bring ten koste van daardie ander onbekende persoon. Ek weet nie hoekom nie maar ek het vir een of ander rede sterk gevoelens vir haar gehad.

No comments: